Twitter | Search | |
RSG 100-104FM
RSG is 'n openbare radiodiens van die SAUK wat in Afrikaans uitsaai.
38,370
Tweets
917
Following
37,608
Followers
Tweets
RSG 100-104FM 17h
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Martelize Brink 17h
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
#anrichherbst May 23
radioteater was ‘n heerlike verrassing met díe dat dit eerder’n liefdesstorie geword het as ‘n komedie. Dankie Annika Swanepoel vir die teks, vir die geleentheid en al die wonderlike talentvolle akteurs.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
M€¥€R May 23
Vanaand se om 20:00 is "Ouma op haar besem" deur Annika Swanepoel, met as regiseur. Moet die nie misloop nie!
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM May 23
Staan saam agter die Groen-en-Goud! is jou kans om te wys wie jy ondersteun. Dra elke Vrydag jou gunsteling nasionale sportspan se trui om hulle aan te moedig
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Moneyweb Radio May 22
POTGOOI: Inflasie kom onder verwagting in met 4.4%
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Moneyweb Radio May 22
POTGOOI: Waar dit in New York op uitstalling is, lyk dit na 'n gewone rekenaar
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
ChristivdWesthuizen May 22
Vang môreoggend se gesprek met op 8-9vm oor die indrukwekkende dog ingewikkelde nalatenskap van , wat op nog 'n golf van Twitter-omstredenheid haar laaste termyn as Wes-Kaapse premier klaargemaak het.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Amore Bekker May 22
Ek is Met vakansie, Jy Saam Met Marietta en Derrich. Veilig ry.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Fritz Klaaste 🇿🇦 May 21
Vanaand op RSG Sport, 'n kort huldeblyk aan Niki Lauda. Het jy geweet dat Lauda sy hoedjie gedra het vir meer selfvertroue? Mense het hom nie in die oë gekyk nie, maar hul oë het gedwaal oor sy littekens. Dit het hom diep ongemaklik laat voel
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Fritz Klaaste 🇿🇦 May 21
Vanaand op , 'n kort huldeblyk oor Niki Lauda. Het jy geweet waarom Lauda voltyds teruggekeer het na F1, slegs twee jaar na sy byna noodlottige ongeluk? Hy wou sy eie spoke konfronteer, sy eie vrese besweer
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Amore Bekker May 21
Ek gesels in om 3.30nm met slangkenner JOhan Marais oor giftige slange hierdie tyd van die jaar in Suidelike Afrika, wat nie hiberneer nie.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Martelize Brink May 21
Vier 7 dae van Shiraz en Wildsvleis van 10 tot 16 Junie. Luister Saterdae Reis Sonder Grense op met en kook lekker met resepte môre in Die Burger, Versnit.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Marlinée Fouché May 21
In het die adjunk president, Saulos Chilima, se vrou besluit om dié rap musiekvideo te maak om ondersteuning vir hom te wen.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Marlinée Fouché May 21
In - Malawiërs besluit vandag wie hulle volgende president gaan wees. Daar is egter geen aanduiding oor wie die gewildste kandidaat is nie, en kenners meen dit kan 'n groot toets wees vir demokrasie in die land.
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Fritz Klaaste 🇿🇦 May 20
F1 renjaers, SA se Jody Scheckter, Niki Lauda hom self, en die Brit James Hunt gesels ontspanne, net voor die 1976 Duitse Grand Prix waarin Lauda byna lewendig verskroei is. Die gevolge vd ongeluk het uiteindelik sy tol geeïs toe hy gisteraand beswyk
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Martelize Brink May 20
in Eurythmics - Sisters Are Doin' It for Themselves via
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Fritz Klaaste 🇿🇦 May 20
Driemalige F1 wêreldkampioen en voorsitter sterf oornag op 70-jarige ouderdom, 5 maande na longoorplanting. Hy het twee nier- en longoorplanting gehad n.a.v. ongeluk en brandbeserings in 1976. Kyk asb dokumentêre rolprent Rush om meer te leer oor hom
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Moneyweb Radio May 20
POTGOOI: Lank leef SA se goudmyne
Reply Retweet Like
RSG 100-104FM retweeted
Moneyweb Radio May 20
POTGOOI: Google herroep Huawei se Android lisensie
Reply Retweet Like