Twitter | Search | |
Search Refresh
Anez1410_(~‾▿‾)~ Jul 13
Hyuk Join Gaes...😘😘😘 @ Special Region of Yogyakarta
Reply Retweet Like
Lady Skollie🇿🇦 18h
I love being on on because I know my mom will be watching. 😭🙏🏾
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Die skrywer van "Living Coloured (Because Black & White Were Already Taken)" - Yusuf Daniels - is volgende op die KLOP! couch. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Yusuf Daniels sê hy is die coolste daddy, want daddy dans beter as hulle! !
Reply Retweet Like
kykNET&kie Jul 10
!: Waarna sien jy die meeste uit?🤔🙌👇
Reply Retweet Like
KLOP! 19h
Reply Retweet Like
kykNET&kie Jul 14
Hier is wat dié week voorlê op !👇
Reply Retweet Like
bambang Ngab Jul 13
Reply Retweet Like
Bruyn Ou 13h
Replying to @HeinTweets
Kry asb vir former pressie op jou couch by
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Sjoe, die show gaan darem gou. Maar wees lekke met anne mense, tot anne wiek en Woensdag! !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Renshia Manuel het gesukkel om haar gesin te voed omdat sy werkloos was. !
Reply Retweet Like
APP Holesterol Jul 15
SPET NORO VELIKO KLOPOV Če ste imeli prisesanega KLOPA, morate še več tednov opazovat mesto pika. Lahko je prenašal HUDE BOLEZNI Poglejte sumljive simptome na via
Reply Retweet Like
Dirk Bartlett Jul 10
Replying to @KoLatOnsPraat
Lekker relevante inhoud. Moet miskien ouderdoms perk opskuif 14 toe 😂. Die Eikestad was op n stadium my "huis" so goed om die Dal se storie te sien. en sommer
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Maar gaste hou daarvan om in haar gemeenskap te bly, want dan leer ken hulle die gemeenskap. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Elize Anthony erken dat sy groot kompetisie met die gastehuise op die dorp het. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Elize Anthony en haar man woon in hulle garage terwyl hulle huis as gastehuis dien. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Elize Anthony dink die politiek was dalk bietjie te veel vir haar. Sy het bedank en haar eie besigheid begin. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Simonsberg Guest House bestaan al vir 12 jaar innie Dal (Cloetesville) op Stellenbosch. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Jy weet nooit...Yusuf Daniels is maklik al kla besig met 'n nuwe boek. !
Reply Retweet Like
KLOP! Jul 10
Yusuf Daniels het sy nuwe platform gebruik om klein besighede in die gemeenskap te bemark. !
Reply Retweet Like