Twitter | Search | |
The Film Factory South Africa
The Film Factory is one of the most celebrated feature film production houses in South Africa. Watch our movies here:
2,843
Tweets
393
Following
2,238
Followers
Tweets
The Film Factory South Africa Aug 3
Ja dit is Maandag... Maar elke dag is 'n Dag!❤Knuip daai 'Monday Blues' op die boud en geniet van horisonne en liggies, tuimeldroër-liefde en digter Derks.❤ As jy nog nie die @vergeetmyniefliek gesien het nie kan jy hom nou op en gaan kyk.❤
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jul 22
Replying to @filmfactorysa
As jy steeds nie Vergeet my nie gesien het nie, gaan kyk hom nou op BoxOffice en Vimeo
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jul 9
Vergeet My Nie nou op DStv BoxOffice en ook Vimeo! Box Office ---> Vimeo --->
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jul 8
is nou beskikbaar op ! Met die ysige koue front wat oppad is, is dit die perfekte fliek om te kyk saam iemand wat jou in hulle arms warm kan hou en diep in jou oë kan staar... Die tyd vir romanse is op ons radaar ❤️❤️❤️❤️
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jul 8
Watch “Vergeet My Nie” on On Demand
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jul 6
Ons Film ‘Vergeet My Nie’ is uit op ! As jy nie die kans gekry het om hom in film teaters te gesien het nie kan jy hom in die gemak van jou huis nou kyk!
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jun 1
Boxoffice hier kom ons!
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Apr 16
Hoop almal bly veilig in die tyd van onsekerheid.
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Jan 4
Die eerste Harry Potter-boek word in 1997 gepubliseer. Sedert Februarie 2018 het die boeke meer as 500 miljoen kopieë wêreldwyd verkoop. Die boek is in 80 tale vertaal, waaronder ook in Afrikaans.
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 31
Hartenbos het ons harte gesteel ❤ Baie dankie aan almal wat saam met ons gelag en gekuir het op die toer!    kykNET Huisgenoot TeamFinity Esquire South Africa Air Namibia AVIAREPS Group sterkinekor numetro Mnet jacarandaFM
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 30
Die reën het ons bietjie vasgevang vandag. 🌧🌧 Wat doen julle almal in hierdie weer?    ❤ kykNET Huisgenoot TeamFinity Esquire South Africa Air Namibia AVIAREPS Group sterkinekor numetro Mnet JacarandaFM
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 26
Wie is reg vir IN AFRIKAANS HARTENBOS FEES vanaand? 🥳 Sound check gedoen🎟    kykNET Huisgenoot TeamFinity Esquire South Africa Air Namibia AVIAREPS Group sterkinekor numetro Mnet jacaranda
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 24
Son, See en Sand... ❤    kykNET Huisgenoot TeamFinity Esquire South Africa Air Namibia AVIAREPS Group sterkinekor numetro Mnet jacaranda
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 16
Skakel in op Radio Helderberg (93.6 fm) om 2:30nm waar ons akteurs Marguerite van Eeden en Sean-Marco Vorster gesels oor Vergeet My Nie -Fliek ❤   
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 15
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 14
MENSE IN DIE STRAND! Ons begin more met ons toer al langs die kus. Kom neem 'n selfie saam met die akteurs van Vergeet my nie-fliek. Hou ons blad dop om uit te vind waar ons volgende gaan wees, dalk daag ons op jou voorstoep op ❤
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 5
Ons wil baie dankie sê aan Droombos boutique hotel in in . Hulle het ons filmspan se eerste twee nagte in Namibie onvergeetlik gemaak. Ons was bederf met uitstekende diens, heerlike kos en kamers…
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Dec 4
❤Die span agter Vergeet My Nie Fliek toer op die oomblik deur Namibië. Lees môre in The Nambian, die grootste dagblad in Namibië, alles oor dié goedvoelfliek!
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Nov 29
Reply Retweet Like
The Film Factory South Africa Nov 28
Reply Retweet Like