Die Afrikaner Projek Sep 18
Replying to @DieProjek
Sit dan ‘n fyner temperament op hulle militêre kwaliteite deur ‘n onwrikbare fatalistiese Ou Testamentiese geloof en ‘n passievolle en ywerige patriotisme. Kombineer al hierdie kwaliteite en impulse in een individu en jy kry - ‘n Boer.