Die Afrikaner Projek Sep 18
Replying to @DieProjek
In omstandighede waarin geen swakkeling sou kon oorleef nie, plaas hulle in ‘n posisie waar hulle uitsonderlike vaardigheid met wapens en ruiterskap verkry, gee vir hulle ‘n land wat voordelik gepas is vir die jagter, die skerpskutter en die ruiter.