Twitter | Search | |
Die Afrikaner Projek
Vir die behoud en opbou van die Afrikaanse kultuur. Ons erfenis is Monumentaal.
467
Tweets
489
Following
953
Followers
Tweets
Die Afrikaner Projek 30m
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Amór 3h
Sy het die kosbaarste bietjies van geloof, hoop, tyd, omgee, liefde en jou.. in die skatkamers van haar hart bewaar. -A
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek 3h
"Hy (Genl. de la Rey) is een van die dapperstes van dapperes, een van die getroustes onder die getroues." Genl. Christiaan de Wet Genl. Jacobus Hercules "Koos" de la Rey 22 Oktober 1847 - 15 September 1914
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek 3h
Replying to @DieProjek
Na die oorlog begin sy 'n weefskool vir Boeredogters op Philippolis. Met haar dood in 1926 ontvang sy 'n staatsbegrafnis en word in Engeland veras. Haar as is in 'n nis aan die voet van die Vrouemonument geplaas, die hoogste eer wat die Afrikanervolk aan haar kon bewys.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek 3h
Replying to @DieProjek
Sy reis tydens die oorlog na Suid-Afrika om persoonlik ondersoek in te stel. Weens die krygswet en sensuur het sy en baie ander net van die Verskroeide aarde gehoor maar geen kennis gedra van die konsentrasiekampe nie. Sy het na ernstige teenkanting,die feite aan die lig gebring.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek 3h
Replying to @DieProjek
Haar as in aan die voet van die Nasionale Vrouemonument geplaas. Dit is ook die laaste rusplek van Pres. M.T. & Mev. Steyn, Genl. De Wet, Ds. J.D. Kestell. Dit is op versoek van haar intieme vriendin, Mev. Tibbie Steyn, by die monument begrawe.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek 3h
Emily Hobhouse - "Engel uit die vreemde" Die Britse kampvegter vir die saak van Boerevroue- en kinders in die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog. Op 27 Oktober 1926 word 'n roudiens vanuit die Tweetoringkerk in Bloemfontein vir haar gehou.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Danie Barnard 4h
Dit breek my hart om ons jeug so geterroriseer te sien maar dit motiveer my om nog harder te veg, meer te bou en om te lei deur voorbeeld. Hulle verdien vryheid! Dit is ons verantwoordelikheid.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Natz 💕 Oct 23
Sing, Afrikaner Sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Ooh Sing, Afrikaner Sing As ons almal een word Kan ons die stilte breek. Afrikaner Sing
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 23
Replying to @DieProjek
Jy skree ‘kill the boer and kill the farmer’ jou arogansie het jou ingehaal my gebede word verhoor en JY… JY gaan duur betaal. ~ André Dré Duvenage ~ (22-10-2020) Vir elke plaasboer in Suid Afrika. My hart huil saam maar ons gebede word verhoor.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 23
Replying to @DieProjek
Ek hoor die engel vlerke oor die vlaktes aaangesweef die geruis van hul strydwaens wat satan laat sidder en beef Ek sak hier op my knieë maar min sal dit verstaan Dankbaar teenoor YHWH wat die vyand kom verslaan
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 23
Replying to @DieProjek
Die skure is in puin ‘n murasie in die maan Trots bly ek staan onder die gewig wat ek dra want ek bly oorleef vir my land Suid Afrika In my are vloei die bloed wat alles opbou en laat groei tenspyte van die anargie wat ons lewens leeg laat bloei
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 23
My Boere hart Swart gebrand die lande leeg gehuil my hart satansaad se werk wat die Boere uit kom tart Verdriet lê voor my skoene my trane in die roet ‘n benoude ‘help my’ bulk van die laaste van my stoet Smeulend is die kole waar ons woning gister staan
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 21
Indien dit vir jou moontlik is, HELP ASB met 'n boks! 👨‍🌾❤
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 20
Replying to @OranjeSwaeltjie
Ja, almal besef dit nog net nie
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Leon Oct 20
"H.....i het nou net gaan vuurslaan in Hertzogvillle. Ek sit met al die kids in my kamer met haelgeweer, .22 en 9mm." Ja sy het haarself toegesluit in hul kamer in die plaashuis. En ja, jy moet befok wees as jy dit lees.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 20
Replying to @devon_hofmeyr
Dade en gebede loop hand aan hand
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Maroela Media Oct 20
‘Selfbeskikking het wesenlik noodsaaklik vir Afrikaners geraak’
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek retweeted
Isoldé Laesecke Oct 20
Boere kort mense van ORALS om te gaan help met vure blus, enige een wat kan Hulp verleen ASB❗ Plase by Dealsville, Hertzogville, BOSHOF, HOOPSTAD stuur boodskap aan‼️‼️Enige hulp asb Enige Hulp Kontak 0825850626 Conrade Groenewald hy is daar vsn Boshoff se kant.
Reply Retweet Like
Die Afrikaner Projek Oct 20
Replying to @devon_hofmeyr
Wanneer gaan ons leer dat daar krag is in eenheid?, ons volk se val was en is agv ons alewige verdeeldheid, maar steeds leer ons nie.
Reply Retweet Like